fbpx
Header Image



  • Testimonial – Mediese Nood Bystand

    Testimonial – Mediese Nood Bystand0

    Ek is altyd koel en kalm as dit by nood gevalle kom. Ek bestuur ons tuis nood beheer kamer te same met my regterhand Kobus Boshoff van Koppies. Maar kom ek vertel julle van paniek en verwarring. Ek het gisteraand my TrackBox paniek knoppie gedruk soos enige iemand dit moet doen in n nood geval.

    READ MORE